Swerwer
06-11-2007, 09:04 PM
Goeienaand
Ek is van Namibia maar ook 'n Suid-Afrikaanse burger. D.m.v Huttenkloas het ek op die forum beland, baie dankie Huttenkloas. In SA bedryf ek 'n webwerf met die naam http://www.dieafrikaansepatriot.co.za en het Huttenkloas daar ontmoet.
Ons wil deur samewerking tussen Nederland en Afrikaners 'n nouer verbinding tussen die twee lande bewerkstellig, en hopelik ook sommer vrienskapsbande smee. Ek het verskeie lede van my forum genooi om ook hier aan te sluit en lekker te gesels.
As Afrikaner is ons 'n bedreigde spesie, maar die wat ons wil uitroei is nog nie gebore nie. Ons veg terug met alles wat ons het, tot skoonma's help.:)
Dankie vir die geleentheid om deel te wees van hierdie forum.
Groete