Sanderis
06-20-2009, 07:07 PM
http://thumbnails16.imagebam.com/3962/d28b5e39611234.gif (http://www.imagebam.com/image/d28b5e39611234/)
Geagte Vriende,
• Word nou deel van Oranjekas deur aandele op te neem en so u
lidmaatskap te bevestig. Minimum aandele wat bekom kan word is 5 @
R100 elk. Skakel gerus Oranjekas vir meer inligting.
• Oranjekas poog om ‘n volkseie instelling te word deur te registreer
as ‘n Koöperatiewe Bank. Wys u ondersteuning vir die Volksekonomie
deur aandele op te neem!
• Hoe meer mense direk by Oranjekas spaar en belê, hoe vinniger kan
Oranjekas u al die dienste bied wat enige kommersiële bank u kan bied.
• Spesiale tariewe kan beding word deur Volkseie organisasies wat
rekeninge wil oopmaak.
• Help ons bou aan ‘n toekoms vir die Afrikaner deur ‘n Volkseie
ekonomie te vestig!
Vir meer inligting en kontak besonderhede, besoek gerus:
http://www.oranjekas.co.za/